Amanda Seyfried

Amanda Seyfried
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Seyfried in 2019

Geboorte 3 Desember 1985 (1985-12-03)
Allentown, Pennsilvanië, V.S.
Nasionaliteit Amerikaner
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1996-
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Amanda Seyfried (gebore 3 Desember 1985) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mean Girls (2004), Mamma Mia! (2008), Dear John (2010), en Les Misérables (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne